Welkom by die webtuiste van die
Reformed Church of Dovedale, Christchurch, New Zealand (RCNZ).
Dit is ’n gemeente wat die Woord
van God en die Gereformeerde leer en lewe vooropstel. ’n Gemeente
wat geloof, hoop en liede leef uit liefde vir Jesus Christus, ons
Verlosser, ons Here, ons Koning.
In inrigting van die erediens stem
dit grootliks ooreen met die van die tradisionele Gereformeerde Kerk.
Die RCNZ onderskryf dieselfde
belydenisformuliere as die Gereformeerde Kerke van SA, die
Nederduits Hervormde Kerk en die NG Kerk.
Indien jy meer inligting omtrent
hierdie gemeente van Jesus Christus of enige advies omtrent
immigrasie (hetsy kerk, skool, werk of lewe in Kiwiland) verlang,
of behoete het aan geestelike ondersteuning (n skouer om op te leun,
n oor om te luister), is jy welkom om ons te kontak:
Paul en Carine Bakker
Tel. 0064 3 322 4043
e-mail:
paul.bakker@orcon.net.nz